Simulering en bewusmakings bied weghol veldbrande die hoof

Die Groter Cederbergse Brandbeskermingsvereniging (GCBBV) het hierdie somer ‘n nuwe aksieplan: om plaaslike gemeenskappe meer brandbewus te maak. Tesame met CapeNature, die Wes-Kaapse Provinsiale Rampbestuur en Weskus Distriksmunisipaliteit is daar tans ‘n...